Gil Bellows

Gil Bellows
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 28 Junie 1967 (1967-06-28)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gil Bellows (gebore 28 Junie 1967) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Shawshank Redemption (1994) en Love and a .45 (1994), en in die televisiereekse Ally McBeal (1997) en Patriot (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search